top of page

Offergawe

Proverbs 11:24

Mense wat graag uitdeel,

ontvang altyd meer. 

By Hallo Kerk is vrygewigheid deel van ons kultuur. Elkeen wat gee maak 'n ongelooflike verskil in die mense om ons se lewens.

 Jy kan aanlyn of in-persoon gee. Ons is dankbaar vir jou vrygewigheid.

AANLYN BETALINGS

Jy kan jou offergawes gee deur gebruik te maak van PayFast

ZAPPER

ZapperCode.jpg

Scan hierdie kode

EFT

Hallo Kerk Centurion
First National Bank
Rekening: 62584639094
Takkode: 250655

​

​

Swift Code: FIRNZAJJ
(IBAN Number: 62584639094)

​

Jy kan ook kaart betalings doen deur YOCO

​

​

DIT IS ONS VOORREG OM VRYGEWIG TE LEEF

bottom of page